ดาวน์โหลดและฟังเพลง Agter Elke Man พร้อมเนื้อเพลงจาก Steve Hofmeyr

ฟังเพลงAgter Elke Man

Steve Hofmeyr1 ธ.ค. 2023

เนื้อเพลง Agter Elke Man

Agter Elke Man (每个男人的身后) - Steve Hofmeyr

Ek scheme 'n ou score nooit nie

 

Life se rules maak jou te dronk

 

En die breaks lê soms so ver weg

 

Deur die tralies van 'n tronk

 

Jan wolm se baksteenhuisie

 

Antie stienie se kombers

 

Waar sy en sarie suffer

 

Swaarkry ensovoorts

 

Liana is nou steve sin

 

Colien se hart is dood

 

Oor boyfriends wat op bikes ry

 

En rondry sonder brood

 

Daars 'n vrou wat weet wat aangaan

 

Agter elke man

 

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

 

Almal maak tog foute

 

Saam maak ons 'n span

 

Solank as daar 'n vrou staan

 

Agter elke man

 

Toy boy bly 'n jailbird

 

En 'n welfare goose se smile

 

Want daars net regtig rykdom

 

As daar goud is in jou hart

 

Kom surprise my met jou oe

 

Waar elkeen op sy eie jol

 

Ek scheme dit kan nie werk nie

 

Want vir elkeen is daar n rol

 

Een speel hy weet wat vry is

 

Vasgevang in n game

 

Speel maar waar jy lus het pel

 

Almal is op n stage

 

Daars 'n vrou wat weet wat aangaan

 

Agter elke man

 

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

 

Almal maak tog foute

 

Saam maak ons 'n span

 

Solank as daar 'n vrou staan

 

Agter elke man

 

Daars 'n vrou wat weet wat aangaan

 

Agter elke man

 

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

 

Almal maak tog foute

 

Saam maak ons 'n span

 

Solank as daar 'n vrou staan

 

Agter elke man

 

Solank as daar 'n vrou staan

 

Agter elke man

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Agter Elke Man จาก Steve Hofmeyr ปล่อยเมื่อวันที่ 1 ธ.ค. 2023. ฟังเพลง Agter Elke Man พร้อมทั้งเนื้อเพลงโดย Steve Hofmeyr. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Agter Elke Man และ ดูมิวสิควีดีโอเพลง Agter Elke Man แบบ online ได้ทันที!

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Agter Elke Man (โดย Steve Hofmeyr), Agter Elke Man, Agter Elke Man มิวสิควีดีโอ, Agter Elke Man เนื้อเพลง, Steve Hofmeyr เพลง