Dengarkan Daar Doer in Die Bosveld lagu dari Jim Reeves dengan lirik

Daar Doer in Die Bosveld

Jim Reeves19 Des 2019

Lirik Daar Doer in Die Bosveld

Daar Doer in Die Bosveld - Jim Reeves (吉姆·里夫斯)

Daar doer in die Bosveld

Daar wil ek bly;

Daar doer in die Bosveld

Daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe

Daar wil ek lewe -

In vreedsaamheid en stilte

Gaan die tyd verby

Daar doer in die Bosveld

Daar wil ek bly;

Daar doer in die Bosveld

Daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe

Daar wil ek lewe -

In vreedsaamheid en stilte

 

Gaan die tyd verby