ดาวน์โหลดและฟังเพลง Kom Lê Vanaand Hie' Langs My พร้อมเนื้อเพลงจาก Nicholis Louw

ฟังเพลงKom Lê Vanaand Hie' Langs My

Nicholis Louw7 ต.ค. 2004

เนื้อเพลง Kom Lê Vanaand Hie' Langs My

Kom Lê Vanaand Hie' Langs My - Nicholis Louw

Groot bruin oë wat my dood wil kyk

 

Met 'n gladde nat vel my gedagtes wyk

 

Want my kop trek skeef as ek na haar staar

Ek weet sy dink ek's gemaak vir haar

My hande sweet hoe sal ek vaar

As ek my kans nou vat en ek sê vir haar

Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê

 

Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê

 

Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam

 

Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

 

Sy't my mooi sien kom en sy weet ek werk

 

Sy vat al my geld maar sy's elke sent werd

 

Sien sy's hopeloos te mooi vir 'n ou soos ek

Daai sag rooi lippe soen my op die bek

Ek dog ek staan toe't ek klaar geval

En ek smile so breed want sy't gesê sy sal

 

Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê

 

Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê

 

Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam

 

Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

 

My gedagtes dwaal na my meisie se oë

 

Hoe ry die boere sit sit so

Ek sing vir haar 'n liedjie maar sy sê ek sing sleg

En toe sy my weer soek toe is ek weg

Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê

 

Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê

 

Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam

 

Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

 

Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê

 

Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê

 

Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam

 

Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

 

 

Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Kom Lê Vanaand Hie' Langs My จาก Nicholis Louw ปล่อยเมื่อวันที่ 7 ต.ค. 2004. ฟังเพลง Kom Lê Vanaand Hie' Langs My พร้อมทั้งเนื้อเพลงโดย Nicholis Louw. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Kom Lê Vanaand Hie' Langs My และ ดูมิวสิควีดีโอเพลง Kom Lê Vanaand Hie' Langs My แบบ online ได้ทันที!

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Kom Lê Vanaand Hie' Langs My (โดย Nicholis Louw), Kom Lê Vanaand Hie' Langs My, Kom Lê Vanaand Hie' Langs My มิวสิควีดีโอ, Kom Lê Vanaand Hie' Langs My เนื้อเพลง, Nicholis Louw เพลง