ดาวน์โหลดและฟังเพลง Hou Vas Jou Matras พร้อมเนื้อเพลงจาก Robbie Wessels

ฟังเพลงHou Vas Jou Matras

Robbie Wessels24 มี.ค. 2014

เนื้อเพลง Hou Vas Jou Matras

Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels

Daar's net een ding van

Die Vrystaat waarna ek verlang

 

Dis die seunskoshuis op

Kroonstad se onderste gang

 

In kamer 23 het ek gebly

 

Saam die grootste kakmaker

 

Van die kontrei

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

 

Henno De Vos bly naby aan

Steynsrus en sy pa en sy ma

 

Aanvaar hom soos hy is

 

Naby die badkamer aan

Die einde van die gang

 

Hang 'n bloedrooi gedaante

 

Hulle noem 'n brandslang

 

Rustig staan jy op

 

Niks gaan mos gebeur

 

Maar sodry jy op die toilet sit

Gaan niks vir Henno keer

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

 

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

 

Henno De Vos bly naby aan

Steynsrus en sy pa en sy ma

 

Aanvaar hom soos hy is

 

De Vos is 'n bliksem

 

Almal weet dit hier

 

Van muis tot meerkat biltong

 

Deel hy met plesier

 

Maar voor jy daaraan eet

Hier lê die geheim

Laat hy eers daaraan proe

Dan wen jy dalk sy game

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

 

Henno De Vos bly naby aan

Steynsrus en sy pa en sy ma

 

Aanvaar hom soos hy is

 

Henno De Vos bly naby aan

Steynsrus en sy pa en sy ma

 

 

Aanvaar hom aanvaar hom soos hy is

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

ฟังเพลง Hou Vas Jou Matras โดย Robbie Wessels ด้วย JOOX Application. ผลงานจาก Robbie Wessels Hou Vas Jou Matras เปิดตัวเมื่อวันที่ 24 มี.ค. 2014 ฟังเพลงได้ทุกที่ หรือรับชมมิวสิควิดีโอ คุณสามารถอ่านเนื้อเพลง Hou Vas Jou Matras ได้ที่นี่เพื่อประสบการณ์การฟังเพลงที่ดีที่สุด ดาวน์โหลด JOOX Application และฟังเพลง Hou Vas Jou Matras ออนไลน์ได้ทันที

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Hou Vas Jou Matras (โดย Robbie Wessels), Hou Vas Jou Matras, Hou Vas Jou Matras มิวสิควีดีโอ, Hou Vas Jou Matras เนื้อเพลง, Robbie Wessels เพลง