ดาวน์โหลดและฟังเพลง Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) พร้อมเนื้อเพลงจาก Kurt Darren

ฟังเพลงLoslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)

Kurt Darren7 ก.ค. 2017

เนื้อเพลง Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)

Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) - Kurt Darren

Written by:Kurt Darren

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

 

Ek wens ek het vlerke soos 'n arend

 

Dan vlieg ek maar verewig oor die see

 

Dan vlieg ek na die arms van my moeder

 

En daar sal ek bly tot die dood

 

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

Loslappie

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie

 

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie

 

Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen

 

Dan vlieg ek na die arms van my moeder

 

En daar sal ek bly tot die dood

 

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie

 

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

 

Die rivier is vol my trane rol

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie loslappie

 

'N bokkie wat vanaand by my wil lê

 

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) ได้ถูกปล่อยออกมาเมื่อ 7 ก.ค. 2017. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan), รับชมมิวสิควิดีโอ, ฟังเพลงออนไลน์ และอ่านเนื้อเพลงออนไลน์ได้ทันที Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) จาก Kurt Darren ฟังเพลง Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) และสนุกสนานไปกับเสียงเพลงได้ทุกที่ทุกเวลา

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) (โดย Kurt Darren), Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan), Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) มิวสิควีดีโอ, Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) เนื้อเพลง, Kurt Darren เพลง