เนื้อเพลง Die Blonde Matroos
Die Blonde Matroos - Jim Reeves (吉姆·里夫斯)
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand
Haar seemans geliefde hou sy by die hand;
Sy kla oor haar noodlot
Haar hartjie is te seer
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer
Neem my O matroos
Neem my saam as jy swerwe;
By jou wil ek ween
Wil ek lag wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde ag
Wat meer kan ek gee
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde ag
Wat meer kan ek gee
Neem my O matroos
Neem my saam as jy swerwe;
Y jou wil ek ween
Wil ek lag wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde ag
Wat meer kan ek gee
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde ag
Wat meer kan ek gee
เกี่ยวกับเพลงนี้ :
เพลงนี้ถูกปล่อยออกมาในวันที่ 24 ม.ค. 2022, เพลง Die Blonde Matroos จาก Jim Reeves ที่ร่วมกันสร้างสรรค์ท่วงทำนองและเนื้อร้องได้ยอดเยี่ยม
ดาวน์โหลด JOOX Application และ รับฟังเพลง, ชมมิวสิควีดีโอ และอ่านเนื้อเพลง แบบออนไลน์ได้ทุกที่ทุกเวลา
Tags ที่เกี่ยวข้อง :
Die Blonde Matroos (โดย Jim Reeves), Die Blonde Matroos, Die Blonde Matroos มิวสิควีดีโอ, Die Blonde Matroos เนื้อเพลง, Jim Reeves เพลง