ดาวน์โหลดและฟังเพลง Ek Sal Jou Moet Laat Gaan พร้อมเนื้อเพลงจาก Ray Dylan

ฟังเพลงEk Sal Jou Moet Laat Gaan

Ray Dylan17 มี.ค. 2017

เนื้อเพลง Ek Sal Jou Moet Laat Gaan

Ek Sal Jou Moet Laat Gaan - Ray Dylan

Ek sal jou moet laat gaan

 

En van vooraf leer om almal te verstaan

 

Sien jy my

 

Ek sal jou moet laar gaan

 

Ek kom val voor jou neer

 

Met my hande albei op my knieë

 

Sien jy my

 

Die woorde maak seer

 

Ek wil nie meer met jou baklei nie

 

Die lewe gaan aan

 

Ek wil nie hê jy moet huil nie ons sal eendag verstaan

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

En van vooraf leer om als te verstaan

 

Sien jy my

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

En ons sal albei nou leer

 

Dis verlede al maak dit hoe seer

 

Ons moet die prys betaal

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

Daar is bloed op my hand

 

En daar is sout op jou wond

 

Maar is nes hulle sê

 

Net die tyd maak gesond

 

Ek wil nie meer met jou baklei nie

 

Die lewe gaan aan

 

Ek wil nie hê jy moet huil nie ons sal eendag verstaan

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

En van vooraf leer om als te verstaan

 

Sien jy my

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

En ons sal albei moet leer

 

Dis verlede al maak dit hoe seer

 

Ons moet die prys betaal

 

En ek sal jou moet laat gaan

 

Oooh ek wil nie hê jy moet huil nie

Ons sal eendag verstaan

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

En van vooraf leer om als te verstaan

 

Sien jy my

 

Mmmmmmmmmmm

 

Ons sal albei moet leer

 

Dit is verlede al maak dit hoe seer

 

Ons moet die prys betaal

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

Ek sal jou moet laat gaan

 

 

Ek sal jou moet laat gaan

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Ek Sal Jou Moet Laat Gaan จาก Ray Dylan ปล่อยเมื่อวันที่ 17 มี.ค. 2017. ฟังเพลง Ek Sal Jou Moet Laat Gaan พร้อมทั้งเนื้อเพลงโดย Ray Dylan. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Ek Sal Jou Moet Laat Gaan และ ดูมิวสิควีดีโอเพลง Ek Sal Jou Moet Laat Gaan แบบ online ได้ทันที!

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Ek Sal Jou Moet Laat Gaan (โดย Ray Dylan), Ek Sal Jou Moet Laat Gaan, Ek Sal Jou Moet Laat Gaan มิวสิควีดีโอ, Ek Sal Jou Moet Laat Gaan เนื้อเพลง, Ray Dylan เพลง