ดาวน์โหลดและฟังเพลง Bittersoet van Liefde พร้อมเนื้อเพลงจาก Andriette

ฟังเพลงBittersoet van Liefde

Andriette13 ต.ค. 2017

เนื้อเพลง Bittersoet van Liefde

Als is net vir ons geleen

Die dag

Die somer en die reën geleen

Als is net geleen

As die dag moet kom dat jy moet gaan

Net soos die son, die wind en die maan

En ek alleen bly staan

Ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los

In die naam van liefde

Jou nuwe begin, begin my einde

Laat ek jou in liefde los

Al loop my trane

Jou nuwe begin, begin my einde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Bittersoet, dis die bittersoet

Van liefde

Kom ons vat vandag vir my en jou

Wat ek naby my kan hou

As dit tyd word vir onthou

As ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los

In die naam van liefde

Jou nuwe begin, begin my einde

Laat ek jou in liefde los

Al loop my trane

Jou nuwe begin, begin my einde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

As ek kyk hoe jy moet gaan

As ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los

In die naam van liefde

Jou nuwe begin, begin my einde

Laat ek jou in liefde los

Al loop my trane

Jou nuwe begin, begin my einde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

 

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Bittersoet van Liefde สามารถฟังออนไลน์ได้แล้วตอนนี้ - Bittersoet van Liefde โดย Andriette ถูกปล่อยออกมาเมื่อ 13 ต.ค. 2017 นำเสนอโดย Andriette เป็นเพลงที่สร้างสรรค์ได้อย่างดีเยี่ยม เพราะฉะนั้นอย่ารอช้า คุณสามารถ ดูมิวสิควิดีโอเพลง Bittersoet van Liefde ล่าสุด ฟังเพลงและเพลิดเพลินกับเนื้อเพลง ดาวน์โหลด JOOX Application ได้เลยตอนนี้

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Bittersoet van Liefde (โดย Andriette), Bittersoet van Liefde, Bittersoet van Liefde มิวสิควีดีโอ, Bittersoet van Liefde เนื้อเพลง, Andriette เพลง