ดาวน์โหลดและฟังเพลง Plaasdorp พร้อมเนื้อเพลงจาก Dewald Dippenaar

ฟังเพลงPlaasdorp

Dewald Dippenaar24 มี.ค. 2014

เนื้อเพลง Plaasdorp

Plaasdorp - Dewald Dippenaar

Written by:Curly Putman/Werner Fensham/Mike van Zyl

Die ou plaasdorp lyk steeds dieselfde

 

Na al die dae in staats hotelle

 

Hy haal 'n halfjack uit en drink 'n dop

Op al sy pê lle

 

Hy haal 'n kiekie uit en gooi 'n trippel

 

Hy dra 'n ring deur sy linker nipple

Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

 

Da's net een garage en bottelstoor

'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

 

Da's net een garage en bottelstoor

 

'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

 

Hy haal 'n vinyl uit sy harley

 

Hy 'dig' die tune van oom bob marley

 

Hy like die kus beslis

Maar hy hou nie van transvaal nie

 

Hy haal 'n bankie uit en rol 'n bielie

 

'N ding so dik soos 'n vrystaat mielie

Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

 

Da's net een garage en bottelstoor

 

'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

 

Da's net een garage en bottelstoor

'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

 

Da's net een garage en bottelstoor

 

'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

 

Da's net een garage en bottelstoor

'N sinkkakhuis en 'n poskantoor

 

Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Plaasdorp ได้ถูกปล่อยออกมาเมื่อ 24 มี.ค. 2014. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Plaasdorp, รับชมมิวสิควิดีโอ, ฟังเพลงออนไลน์ และอ่านเนื้อเพลงออนไลน์ได้ทันที Plaasdorp จาก Dewald Dippenaar ฟังเพลง Plaasdorp และสนุกสนานไปกับเสียงเพลงได้ทุกที่ทุกเวลา

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Plaasdorp (โดย Dewald Dippenaar), Plaasdorp, Plaasdorp มิวสิควีดีโอ, Plaasdorp เนื้อเพลง, Dewald Dippenaar เพลง