ดาวน์โหลดและฟังเพลง Lied Van Hoop พร้อมเนื้อเพลงจาก Dana Winner

ฟังเพลงLied Van Hoop

Dana Winner2 มี.ค. 2021

เนื้อเพลง Lied Van Hoop

Lied Van Hoop - Dana Winner (丹娜·云妮)

As die storm wolke verdwyn

 

Sal die son weer kom skyn

Dis n koue seisoen

Wat in my hart ontvries

 

Uit 'n moederskoot gedoop

 

Is die tekens van hoop

 

Seisoene vasgevang

In die emosie van tyd

Kom weer kom wind

Jaag die wolke aan

Die son sal skyn

 

Diep binne in my

Kom sing kom dans

Laat jou hande juig

Steek die fakkels aan

Laat vreugdes vure brand

 

As die wereld draai om sy as

En die mense sy voorspoed verraai

Die melkweg se lyn in

Die donkernag verdwyn

 

Kryt kerse wat ontplof

Gesiggies verdof

Genadelose dade van die tyd

Kom weer kom wind

Jaag die wolke aan

Die son sal skyn

Diep binne in my

Kom sing kom dans

Laat jou hande juig

Steek die fakkels aan

Laat vreugdes vure brand

 

Lig jou vredesvlag omhoog

 

Laat jou liggie helder skyn

Spreek woorde van hoop

Dis tyd om jou man te staan

 

Vroue families en kinders

Herenig in geloof

Bly volhard en brand 'n kers

Van hoop

Kom weer kom wind

Jaag die wolke aan

Die son sal skyn

Diep binne in my

Kom sing kom dans

Laat jou hande juig

Steek die fakkels aan

Laat vreugdes vure brand

Jaag die wolke aan

Die son sal skyn

Diep binne in my

Kom sing kom dans

Laat jou hande juig

Steek die fakkels aan

 

Laat vreugdes vure brand

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Lied Van Hoop จาก Dana Winner ปล่อยเมื่อวันที่ 2 มี.ค. 2021. ฟังเพลง Lied Van Hoop พร้อมทั้งเนื้อเพลงโดย Dana Winner. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Lied Van Hoop และ ดูมิวสิควีดีโอเพลง Lied Van Hoop แบบ online ได้ทันที!

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Lied Van Hoop (โดย Dana Winner), Lied Van Hoop, Lied Van Hoop มิวสิควีดีโอ, Lied Van Hoop เนื้อเพลง, Dana Winner เพลง