ดาวน์โหลดและฟังเพลง Dames พร้อมเนื้อเพลงจาก Biggy

ฟังเพลงDames

Biggy10 พ.ค. 2019

เนื้อเพลง Dames

Dames - Biggy

Lyrics by:Adrian Entwistle

Composed by:Adrian Entwistle

Oh sy skut haar heupe

Hey sy lek haar lippe

Kan sien sy soek net dinge

Wil my trick met al haar nukke

Like vat my terug na jou huis toe

Laat ek jou net wys toe

Kom nader na my toe

Klim in my kar en ons gly toe oh

Heavy keen want sys oulik

Vat aan my been like oh s**t

Ge-hypnotize met daai boude

Stop by my huis like nous it

Druk my vas ek is haarne

Trap saggies tot by my kamer

Ek sê moenie raas nie my ma-hulle

As hulle wakker skrik is daar drama

En sys like Wat

Jy bly nog by jou ma

Um ek het vergeet om te sê ek het 'n boyfriend

Um jys 'n loser

Bel my 'n Uber

En eks like

Um wat van jy gebruik jou voete

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanes

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanes

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanes

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanes

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Terug in die club na n tydjie

Ontmoet 'n meisie Stacey

En Stacey het 'n lyfie

Ek kannie ophou kyk nie

Sys like oh

Tell my jaw van die grond af

Vee die drool van my mond af

Sluk my laaste shot af

Tyd dat ek nou op draf

Sys like

Ek hoor jys n rapper

Jou naam is op almal se bekke

Jou liedjies klink so lekker

Wil jy hoor h*e singe ekke

Eks like

Ons moet dit buite vat

Die music is net way te hard

Sy ruk en vat my by die hand

En net daar

Toe ons buite trap

Begin haar hande te dwaal

Soos 'n kind wat verlore is in Spar

Wat soek na sy ma

En ewe skielik hoor ek 'n stem van agter af wat sê

Stacey Is dit jy

En net daar het ek 'n vuis hou van my lewe gekry

Haha

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanes

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanes

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanes

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is

My naam is Adriaanes

 

En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

เพลงนี้ถูกปล่อยออกมาในวันที่ 10 พ.ค. 2019, เพลง Dames จาก Biggy ที่ร่วมกันสร้างสรรค์ท่วงทำนองและเนื้อร้องได้ยอดเยี่ยม

ดาวน์โหลด JOOX Application และ รับฟังเพลง, ชมมิวสิควีดีโอ และอ่านเนื้อเพลง แบบออนไลน์ได้ทุกที่ทุกเวลา

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Dames (โดย Biggy), Dames, Dames มิวสิควีดีโอ, Dames เนื้อเพลง, Biggy เพลง