
Albert de Wet
38 粉丝https://www.facebook.com/albertdewet/ Hometown: South Africa Met ‘n pen in die hand en met passie in die hart, is daar geen einde aan die talente van Albert de Wet nie. Hy’s nie ‘n nuwe naam in die musiek bedryf nie en op 20 jarige ouderdom, het Albert de Wet ‘n musikale tsunami veroorsaak met sy debuut-album. Ses jaar later en Albert is gereed om sy vierde lang verwagte Afrikaanse album vry te stel. Terwyl dit liedjies was soos Lyf, Within Walls en Wat Het Gebeur by Aliwal-Noord wat vir hom baie deure oopgemaak het, oortref die nuwe album alle verwagtinge van hierdie jong kunstenaar. Dis ‘n tentoonstelling van sy musikaliteit en manier van skryf.
查阅更多专辑 | 单曲
Albert de Wet :
随时上JOOX欣赏 Albert de Wet 的歌曲!每当说到一位拥有出色歌曲和专辑的歌手时,我们一定会想到拥有 38 粉丝的Albert de Wet。如果你也正在寻找 Albert de Wet 的歌曲,那就太好了!JOOX将会为你提供 Albert de Wet 的MV和歌曲合辑,你必会喜欢这些歌曲!