
Albert de Wet
38 Pengikuthttps://www.facebook.com/albertdewet/ Hometown: South Africa Met ‘n pen in die hand en met passie in die hart, is daar geen einde aan die talente van Albert de Wet nie. Hy’s nie ‘n nuwe naam in die musiek bedryf nie en op 20 jarige ouderdom, het Albert de Wet ‘n musikale tsunami veroorsaak met sy debuut-album. Ses jaar later en Albert is gereed om sy vierde lang verwagte Afrikaanse album vry te stel. Terwyl dit liedjies was soos Lyf, Within Walls en Wat Het Gebeur by Aliwal-Noord wat vir hom baie deure oopgemaak het, oortref die nuwe album alle verwagtinge van hierdie jong kunstenaar. Dis ‘n tentoonstelling van sy musikaliteit en manier van skryf.
Baca Lebih LanjutAlbum | Single
Mengenai Albert de Wet
Nikmati lagu-lagu daripada Albert de Wet di Joox pada bila-bila masa! Setiap kali berbicara tentang artis dengan lagu dan album yang hebat, satu nama pasti tidak terlepas iaitu Albert de Wet. Albert de Wet merupakan salah seorang artis popular dengan 38 pengikut. Jika anda juga mencari lagu-lagu Albert de Wet, maka Joox adalah tempatnya! Di Joox, kami menyediakan pelbagai kompilasi video muzik dan lagu bersama lirik untuk anda nikmati!