Meisie Meisie 歌詞
Meisie Meisie - Kurt Darren
Written by:Bertha Egnos/Kurt Darren/Gail Lakier/Don Kelly/Marc Brendon/Robin Kielly
Ek weet sy's altyd daar
Maar hoe vertel ek haar
Sy's die rede ek dans soos die wind
Man ja ek weet ek staar
O maar sy maak my klaar
In my hart voel ek weer soos 'n kind
Meisie meisie jy's deel van my lewe
Mooiste meisie van verlangebaan
Meisie meisie ek sien jou ek bewe
Mooiste meisie van verlangebaan
Meisie meisie prinses van die dansvloer
Mooiste meisie van verlangebaan
Meisie meisie ek voel hoe my hart roer
Mooiste meisie
Mooiste meisie van verlangebaan
Ek weet daar's altyd hoop
Ek sal haar paadjie loop
Sy's die rede ek dans in die reën
En toe sy my gewaar
Het ek geweet ek's daar
Sy's die enigste sy is die een
Meisie meisie jy's deel van my lewe
Mooiste meisie van verlangebaan
Meisie meisie ek sien jou ek bewe
Mooiste meisie van verlangebaan
Meisie meisie prinses van die dansvloer
Mooiste meisie van verlangebaan
Meisie meisie ek voel hoe my hart roer
Mooiste meisie
Nou loop ons sy aan sy
En sy is lief vir my
Hand aan hand dans ons saam in die reën
Sy het my hart verlei
Maar sy't haar man gekry
Sy's die enigste sy is die een
Mooiste meisie van verlangebaan
Mooiste meisie van verlangebaan
Mooiste meisie van verlangebaan