Verbode Vrugte 歌詞
Verbode Vrugte - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
My meisie wou vir my sê
Ek het langs n ander paar boude gelê
En dis hoe sy daarvan weet
Ek het my boxer by sonja vergeet
My spiderman boxer by sonja vergeet
Verbode vrugte is vreeslik lekker
Verbode vrugte is nice
Verbode vrugte is vreeslik lekker
Verbode vrugte is nice
Sonja bly oorkant die straat
Ek was by haar vir n klein bietjie raad
En dit is toe wat gebeur
Sy vra my toe mos om haar rug te masseer
En haar sagte wit boudjies met room in te smeer
Verbode vrugte is donners lekker
Verbode vrugte is nice
Verbode vrugte is donners lekker
Verbode vrugte is nice
Verbode vrugte is donners lekker
Verbode vrugte is nice
Verbode vrugte is donners lekker
Verbode vrugte is nice
相關歌曲
熱門歌曲