收聽Robbie Wessels的Halley se Komeet歌詞歌曲

Halley se Komeet

Robbie Wessels2014年3月10日

Halley se Komeet 歌詞

Halley se Komeet - Robbie Wessels

Written by:Robbie Wessels

As ek net meer kon droom

Van die wind in die takke van die ou wilgerboom op die plaas

Ek sal alles verruil om weer sondag na kerk saam met remi te huil vir oulaas

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis

Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys

Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk

Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik

Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim

As heidi se oupa net sy snor wil trim

Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel

Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel

Mamma kook vir ons bokmelk vanaand

Smelt vir ons kaas in die pan

Vertel vir my weer hoe kry heidi so seer

En waar kom tautau vandaan

As ek net weer kan glo

Soos 'n kind kan vertrou

Daar is engele daarbo wat ons bless

As ek net weer kan kyk

Hoe die vlei begin loop en hoe jou mielies weer mooi lyk John west

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis

Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys

Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk

Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik

Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim

As heidi se oupa net sy snor wil trim

Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel

Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel

Is remi se apie dan dood

Of speel hy nogsteeds toneel

Pa is nonna al terug

Is dit reën in die lug

Of het ek myself weer verbeel