Onvoorwaardelik 歌詞
Onvoorwaardelik - NRG
Lyrics by:Gad
Composed by:Gad
Voel jy alleen op hierdie koue groot planeet
En die reen om jou wil nie stop nie nie stop nie
Jy sluit die deure van jou hart
En sluit die wereld af
Jy kan my nie meer hoor nie meer hoor nie
Waar dit swaar is gee vir my
Voor jy val sal ek jou kry
Want ek weet ek kan jou laat glo
Oh
Daar is niks wat jy kan doen wat
Sal verander h*e ek voel
Ek is hier ek is hier net hier langs jou
Waar jy vandaan kom maak nie saak nie
Ons vind saam n nuwe pad want ek glo
Ja ek glo in jou hart
Ek het jou onvoorwaardelik lief
Ek het jou onvoorwaardelik lief
Jy draai jouself toe in n warm wol kombers
Maar die koudkry wil jou nie los nie
Verlang na iemand wat sal vashou en nie los
Want jy weet saam is ons sterker
Ek sal al jou trane vang as dit afrol teen jou wang
Tot jy weer kan asemhaal
Daar is niks wat jy kan doen wat
Sal vernader h*e ek voel
Ek is hier ek is hier net hier langs jou
Waar jy vandaan kom maak nie saak nie
Ons vind saam n nuwe pad want ek glo
Ja ek glo in jou hart
Ek het jou onvoorwaardelik lief
Ek het jou onvoorwaardelik lief
Laat dit alles uit
Huil jou hart uit
Al die pyn is jou nie meer werd nie
Jy is beter
Jy is sterker
Ek is altyd hier vir jou
En ek het jou onvoorwaardelik lief
Onvoorwaardelik lief
Oh
Daar is niks wat jy kan doen wat sal
Verander h*e ek voel
Ek is hier ek is hier net hier langs jou
Waar jy vandaan kom maak nie saak nie
Ons vind saam n nuwe pad want ek glo
Ja ek glo in jou hart in jou hart
Ek het jou onvoorwaardelik lief
Ek het jou onvoorwaardelik lief
Oh
Onvoorwaardelik
Mm