收聽Dana Winner的Sewe Reên Boë歌詞歌曲

Sewe Reên Boë

Dana Winner2004年11月26日

Sewe Reên Boë 歌詞

Sewe Reên Boë - Dana Winner

Sewe dae is nodig

Sodat die mens hier kan bestaan

Vele vrae oorbodig

Na waarheen en waarvandaan

Sewe see op te vaar

Es die droom van ieder mens

Sewe see te beware

Vir die mens die mooste wens

Mag sewe reënboë deur

Die hemel bly gaan

Mag in vele kinder oë

Sewe reënboë staan

Sewe sterre soos planete

Met die aarde hoog in een baan

Met van verre die wete

Dat die wêreld blyf bestaan

Sewe levens vir die aarde

Hoop en vrede vir iedere mens

Iedere met syn eie waarde

Vir die mens die mooste wens

Mag sewe

Mag sewe

Reënboë reënboë deur

Die hemel

Deur die hemel bly gaan

Mag in vele mag in vele

Kinder oë kinder oë

Sewe reënboë staan

Reënboë in kinder oë

 

Reënboë