Die Land 歌詞

Die Land - Bok van Blerk/Steve Hofmeyr/Bobby Van Jaarsveld/Touch Of Class/Jay

Lyrics by:Johan Oberholzer

Composed by:Johan Oberholzer

Waar gaan jy speel met jou maatjies

Waar gaan jou spore toe waai

Waar gaan jy val gaan jy opstaan en huil

En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek

Wat los ons oor vir ons kinders

Wat gaan ons eendag kan wys

Wat is nog reg of verkeerd wil ek weet

Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan

Ek los vir jou die son en die see

En die land my kind

Belowe jy sal my aan die einde vind

My vlag sal aanhou waai en die

Sade sal ek saai vir jou

En jou veilig hou

Ek los vir jou die

Son en die see

En die land my kind

Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind

My vlag sal aanhou waai en die

Sade sal ek saai vir jou

Ek belowe jou

Die land behoort ann jou

Wat het geword van die liefde

Wat het geword van die droom

Trane van duisende val op die sand

En die bome laat streker groei in landery

Ek los vir jou die son en die see

En die land my kind

Belowe jy sal my aan die einde vind

My vlag sal aanhou waai en die

Sade sal ek saai vir jou

En jou veilig hou

Ek los vir jou die son en die see

En die land my kind

Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind

My vlag sal aanhou waai en die

Sade sal ek saai vir jou

Ek belowe jou

Die land behoort ann jou

Die land behoort aan jou

Ek belowe jou

Ek los vir jou die son en die see

En die land my kind

Belowe jy sal my aan die einde vind

My vlag sal aanhou waai en die

Sade sal ek saai vir jou

En jou veilig hou

Ek los vir jou die son en die see

En die land my kind

Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind

My vlag sal aanhou waai en die

Sade sal ek saai vir jou

Ek belowe jou

Ek belowe jou

 

Die land behoort ann jou