收聽Fredi Nest的Getoor歌詞歌曲

Getoor

Fredi Nest2014年9月1日

Getoor 歌詞

Getoor - Fredi Nest

Written by:Fredi Nest

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry

Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my

Hoe kon ek my hart sommer so verloor

Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor

Jy het my getoor

Ek het my hart verloor

En nou is ek getoor

Jy sit goeters aan jou naels dit lyk baie mooi

Sit mascara aan jou oë en verf jou lippies rooi

Jou mini rokkies dra die het my byna dood

Dit maak elke keer dat ek in goed vasloop

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry

Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my

Hoe kon ek my hart sommer so verloor

Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor

Jy het my getoor

Ek het my hart verloor

En nou is ek getoor

Jou boetie wil my slaan hy sê hy't lus vir my

Hy sê ek's hospital toe as hy my net kan kry

Jou mama dink ek's oulik maar jou pa is taai

En ek val uitmekaar as jy jou heupies swaai

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry

Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my

Hoe kon ek my hart sommer so verloor

Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor

Jy het my getoor

Ek het my hart verloor

En nou is ek getoor

Lipstick en mascara en blinkgoed in jou hare

Diamantjies in jou naeltjie en 'n vlinder op jou bors

'N man is nie 'n klip nie al woon hy teen 'n berg

En ek val uitmekaar uit as jy my met jou lippies terg