收聽Die Campbells的Rooi Rok Bokkie歌詞歌曲

Rooi Rok Bokkie

Die Campbells2014年3月3日

Rooi Rok Bokkie 歌詞

Rooi Rok Bokkie - Die Campbells

Written by:Don Kelly/Marc Brendon

Jy's my hart se punt jy's my kaalvoet kind

Jy's die mooiste blom wat uit die vrystaat kom

Jy's my tok tokkie jy's my bok bokkie

Swaai jou kort rokkie hier langsaan my

Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah

Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah

Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand

Want jy's my rooi rok bokkie ah ah ah

Ons gaan heel aand sokkie ah ah ah

Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand

Jy's my ska rumba my lekker ou jan

Sing liedtjies in die r en dan fluit jy saam

Jy's my liewe lulu sal jy by my doe doe

Jy's my meisie meisie van verlangebaan