收聽Appel的Lemoene歌詞歌曲

Lemoene

Appel, Bok van Blerk2023年4月20日

Lemoene 歌詞

 

Daars 'n nuwe boer op die dorp

 

Sy dra haar khaki rokkies kort

 

Sy ry 'n F250 opgeroesde Ford

 

Sy ken van trekker ry

 

En in die kroeg baklei

 

En ek wens ek kon die geheim

Van haar boerdery kry

 

En ons skree

 

Wys my jou lemoene

 

Of jou boer pampoene

 

Ek wil so graag aan dit voel

 

Of jou kaalgat perskes

 

Of dit die moeite werd is

 

Ek sal dit defnitief moet proe

 

Ons het twee bottels kaf gedraf

Die spioene het nuwe krag

Die honde het beginne blaf

 

Soos ons in die langras le en wag

 

Hande-viervoet tot by die stoor

Toe japie hoor h*e haal sy oor

 

Toe ek weer sien staan sy reg voor my

Met 'n haal geweer gerig op my

 

En ons skree

 

Wys my jou lemoene

 

Of jou boer pampoene

 

Ek wil so graag aan dit voel

 

Of jou kaalgat perskes

 

Of dit die moeite werd is

 

Ek sal dit defnitief moet proe

 

Okay sally jy nou vir ons gevang

 

Ons is nou op helder dag betrap

Maar kan ons maar kan ons nie maar 'n plan maak dat ons tog jou lemoene sien nie

 

Iets vir iets ons sal jou ons pere wys dan wys jy ons jou lemoene

 

Wys my jou lemoene

 

Of jou boer pampoene

 

Ek wil so graag aan dit voel

 

Of jou kaalgat perskes

 

Of dit die moeite werd is

 

Ek sal dit defnitief moet proe

 

En ons skree

 

Wys my jou lemoene

 

Of jou boer pampoene

 

Ek wil so graag aan dit voel

 

Of jou kaalgat perskes

 

Of dit die moeite werd is

 

Ek sal dit defnitief moet proe

 

Ek sal dit defnitief moet proe

 

 

Ek sal dit defnitief moet proe