收聽Andriette的Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)歌詞歌曲

Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)

Andriette2014年3月24日

Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon) 歌詞

Hier in my wonde stol ek die rëen

Jy vra die waarheid

Ek hou die leun

Ek gee net dit wat ek wil gee

En jy vat als wat jy kan kry

Appels en pere, die maan en die son

Een bring gewere die ander ’n blom

Ek gee net dit wat ek wil gee

En jy vat als wat jy kan kry

Napoleon sou ’n witvlag hys

’n Gentleman sou huistoe gaan

Die pous sou jou sê jy's wys

Maar my liefling hoekom bly jy staan

Die president sou op CNN

Sy goedjies pak en huistoe gaan

De Wet sou Fleur omdraai

Maar my liefling hoekom bly jy staan

Ag my liefling hoekom bly jy staan

Ek vra jou water jy bring die wind

Jy vra ’n koning ek bly ’n kind

Ek gee net dit wat ek wil gee

En jy vat als wat jy kan kry

Napoleon sou ’n witvlag hys

’n Gentleman sou huistoe gaan

Die pous sou jou sê jy's wys

Maar my liefling hoekom bly jy staan

Die president sou op CNN

Sy goedjies pak en huistoe gaan

De Wet sou Fleur omdraai

Maar my liefling hoekom bly jy staan

Ag my liefling hoekom bly jy staan

Napoleon sou ’n witvlag hys

’n Gentleman sou huistoe gaan

Die pous sou jou sê jy's wys

Maar my liefling hoekom bly jy staan

Die president sou op CNN

Sy goedjies pak en huistoe gaan

De Wet sou Fleur omdraai

Maar my liefling hoekom bly jy staan

Ag my liefling hoekom bly jy staan

Maar my liefling hoekom bly jy staan

Ag my liefling hoekom bly jy staan

Maar my liefling hoekom bly jy staan

Ag my liefling hoekom bly jy staan

Maar my liefling hoekom bly jy staan

 

Ag my liefling hoekom bly jy staan