Nedine Blom

37 粉絲

edine Blom is 'n Afrikaanse sangeres is gebore op 22 Januarie in Bloemfontein in die destydse Oranje Vrystaat. Sy het haar laerskoolloopbaan aanvanklik in Laerskool Lynnwood (Pretoria) volvoer en later in Laerskool du Preez van Wyk (Bronkhorstspruit) Sy het matrikuleer aan Hoërskool Erasmus, waar sy erekleure ontvang het vir haar prestasies in kuns en kultuur. Sy is ook verkies tot die leerlingraad in haar matriekjaar. Nedine Blom het haarself aanvanklik gekwalifiseer in die Regte en onderskeidelik haar BLC (Bacalareus Legum Civilus) en LLB (Legum Bacalareus) regsgrade verwerf aan die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Suid- Afrika. Na haar huwelik in 2001 met Bertie Blom, het sy deeltyds 'n sangloopbaan gevolg en was sy terselfdertyd in die korporatiewe omgewing as Regsadviseur werksaam. Haar en Bertie se eersteling Adriaan, is 2002 gebore. Sy het mettertyd die Regte vaarwel toegeroep en haarself voltyds gewy aan haar sangloopbaan. Haar eerste CD is , Reën, is in 2003 onafhanklik vrygestel met 6 van haar eie komposies daarop. Haar tweede album "Veer" bevat 10 oorspronklike komposisies uit haar eie pen en word in 2005 onafhanklik vrygestel. Sy word genooi om op te tree in onder andere Kanada en Belgie met hierdie vrystelling van eg Afrikaanse liriekgedrewe musiek. In 2006 stel sy 'n keltiese klassieke album vry getiteld "Met my hele hart" deur EMI. Sy word in dieselfde jaar gekroon as Mev. Verenigde Nasies Suid-Afrika. In 2008 stel sy die eerste van 'n reeks kinder CD's en DVD's vry getiteld "Supercool" waarvan sy die uitvoerende vervaardiger is. Gedurende 2009 ontvang sy 'n SAMA vir beste Afrikaanse kinderalbum met hierdie vrystelling. Gedurende 2009 stel sy 'n verdere Supercool vry getiteld "Supercool vir Jesus", en ontvang sy ook gedurende 2010 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste kinderalbum (Afrikaans) vir Supercool vir Jesus[1]. Blom staan ook bekend as motiveringspreker en tree sy nasionaal op by damesoggende. Sy het gedurende 20011 'n cd vrygstel getiteld "My inspirasie vir my vriendin", welke cd se titelsnit "My inspirasie" (opgedra aan die vroue van Suid-Afrika en gekomponeer deur Blom en Dennis East) op verskeie Radiostasies in Suid-Afrika lugtyd kry. Sy vertoon ook haar wye vokale vermoë op "My inspirasie vir my vriendin" met snitte soos "O mio babino caro" en "Don't cry for me Argentina" as klassieke sobrette sopraan. Sy het reeds op 12 voorblaaie verskyn en in meer as 28 publikasies wat insluit Sarie, Finesse, Baba & Kleuter, Volksblad, Vrouekeur, Intiem, Rooi Rose, Lig, Leef, Beeld, Rapport, Die Burger, Huisgenoot, Woman in Home ens. Nedine is behalwe vir Adriaan, ook ouer vir Bertie se twee ouer kinders Amor en Christiaan en stel sy haar gesin eerste. Haar eggenoot, Bertie Blom, is 'n gekwalifiseerde Advokaat tree op as haar bestuurder. . www.nedineblom.co.za www.supercoolmusiek.co.za

查閱更多
default playlist img
Because We Believe2007年1月1日
default playlist img
Meermin2007年1月1日
default playlist img
On Raglan Road2007年1月1日

Nedine Blom :

隨時上JOOX欣賞 Nedine Blom 的歌曲!每當說到一位擁有出色歌曲和專輯的歌手時,我們一定會想到擁有 37 粉絲的Nedine Blom。如果你也正在尋找 Nedine Blom 的歌曲,那就太好了!JOOX將會為你提供 Nedine Blom 的MV和歌曲合輯,你必會喜歡這些歌曲!