Winterstasie

93 粉絲

Winterstasie is 'n Afrikaanse musiekgroep van Potchefstroom in die Noordwes. Winterstasie bestaan uit Dewald Pieters (sang en kitaar), Hein Kruger(baskitaar), Dewald Buys (tromme) en Ruhan Wagener (kitaar). Die groep is in die middel van 2007 begin en het 'n debuut-CD, Antimaterie, in April 2009 vrygestel. Op 26 Februarie 2009 verskyn hulle op Studio1 op MK met die eerste enkelsnit Wie is Jy?.

查閱更多

專輯 | 單曲

default playlist img
Klanke Van Die Antieke2011年1月1日

Winterstasie :

Winterstasie is 'n Afrikaanse musiekgroep van Potchefstroom in die Noordwes. Winterstasie bestaan uit Dewald Pieters (sang en kitaar), Hein Kruger(baskitaar), Dewald Buys (tromme) en Ruhan Wagener (kitaar). Die groep is in die middel van 2007 begin en het 'n debuut-CD, Antimaterie, in April 2009 vrygestel. Op 26 Februarie 2009 verskyn hulle op Studio1 op MK met die eerste enkelsnit Wie is Jy?.

隨時上JOOX欣賞 Winterstasie 的歌曲!每當說到一位擁有出色歌曲和專輯的歌手時,我們一定會想到擁有 93 粉絲的Winterstasie。如果你也正在尋找 Winterstasie 的歌曲,那就太好了!JOOX將會為你提供 Winterstasie 的MV和歌曲合輯,你必會喜歡這些歌曲!