收聽Bobby Van Jaarsveld的Net Vir Jou歌詞歌曲

Net Vir Jou

Bobby Van Jaarsveld2009年10月6日

Net Vir Jou 歌詞

H*e sou jy dit ooit verstaan as jy nie weet waaroor dit gaan

H*e kan jy my so vermy as jy dan se jy's lief vir my

H*e kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he

Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan want ek wag net vir jou net vir jou

Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou net vir jou

Ooo ek staan en wonder h*e kan jy dan vir my se dat jy my liefhet

As ek wag net vir jou net vir jou

Om my weer vas te hou

H*e kan ek alles vir jou gee

As my hele hart vir my se nee

Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly

Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet

Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan want ek wag net vir jou net vir jou

Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou net vir jou

Ooo ek staan en wonder h*e kan jy dan vir my se dat jy my liefhet

As ek wag net vir jou net vir jou

Om my weer vas te hou

Ek voel dit deur my are miskien net onervare

Maar ek kan nie langer vir jou wag nie ek kan nie langer nie nog 'n dag nie

Jy is hier maar ek mis jou

As ek wag net vir jou net vir jou

Net vir jou net vir jou