Ding Dong 歌詞
Ding Dong - Jim Reeves
Ding dong
Sing die klokke vir die maan
Ding dong
Nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar maar my liefling
Laat dit net tydelik wees
Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding dong
Roep die klokke jou en my
Ding dong
Liefdes ure is verby
Afskeid is swaar maar my liefling
Laat dit net tydelik wees
Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding dong roep die klokke jou en my
Ding dong liefdes ure is verby