收聽Brendan Peyper的Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie歌詞歌曲

Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie

Brendan Peyper2016年8月25日

Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie 歌詞

Jou hare bruin jou oë so blou

Ek hou van blou

Ek hou van jou

Skielik maak my wêreld sin

Jy pas so mooi daar binne-in

Nie dat ek dit so beplan nie

Ek wil nie sonder jou aangaan nie

Geen woorde wat jou kan beskryf

Jou lag, jou hart, perfekte lyf

Mooier as die horison

Ek is verlief en dis hoekom

Van nou af kan jy met my toor

Ek het klaar my hart by jou verloor

Ek wens die tyd kan nou stilstaan

Ek wens die tyd kan nou stilstaan

Stop, wag, bly nog 'n bietjie

Stywer vas wil ek jou langer hou

Sal jy wag vir my

Kyk na my

By my bly

Stop, wag, bly nog 'n bietjie

Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou

Sal jy wag vir my

Kyk na my

By my bly

Dis so maklik om jou lief te hê

Jou stem is sag

Jou lippe rooi

Ek hou van rooi

En jy's so mooi

Daar’s niks wat met jou vergelyk

Ek kan nie ophou vir jou kyk

Dis nie dat ek hieroor wil kla nie

Maar ek het nie hiervoor gevra nie

Whoo Whoo

Ek wens dat jy wil soms stil staan

Ek wens dat jy wil soms stil staan

Stop, wag, bly nog 'n bietjie

Stywer vas wil ek jou langer hou

Sal jy wag vir my

Kyk na my

By my bly

Stop, wag, bly nog 'n bietjie

Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou

Sal jy wag vir my

Kyk na my

By my bly

Dis so maklik om jou lief te hê

Ag skuif tog net so bietjie nader

Jy weet mos ek’s mal oor jou

En ek sal jou vir altyd lief kan hê

Stop, wag, bly nog 'n bietjie

Stywer vas wil ek jou langer hou

Sal jy wag vir my

Kyk na my

By my bly

Stop, wag, bly nog 'n bietjie

Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou

Sal jy wag vir my

Kyk na my

By my bly

Dis so maklik om jou lief te hê

Stop, wag, bly nog 'n bietjie

Stywer vas wil ek jou langer hou

Sal jy wag vir my

Kyk na my

By my bly

Stop, wag, bly nog 'n bietjie

Jy’t al klaar my hart gesteel vir jou

Sal jy wag vir my

Kyk na my

By my bly

Dis so maklik om jou lief te hê

 

Dis so maklik om jou lief te hê