收聽Various Artists的Ek Laaik van Jol歌詞歌曲

Ek Laaik van Jol

Various Artists2014年3月24日

Ek Laaik van Jol 歌詞

Ek Laaik van Jol - Various Artists (歐美群星)

Written by:F. Henning/M. Kahn

Ek laaik van funky tunes en n kroeg vol booze

Ek laaik van meisies in bikinis met lekke boobs

Ek laaik van party met al my knope los

Met my glas vol brannas want ek raak gou dors

Ek laaik van jaggabombs'

Ek laaik van kurt se songs

Ek laaik van vry inni swembad met busty blondes

Ek laaik van party met tequila shots

Met my buurman se vrou want sy is freaking hot

Ek laaik van jol

 

Ek laaik van jol jol jol jol

 

Lig my glas en maak hom vol vol vol vol

Want vanaand wil ek net dans dans dans dans

Ek wil party heelnag lank lank lank lank

 

Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa

Whoa whoa waar's die jol

 

Whoa whoa whoa oa

Whoa whoa hier's die jol

Ek laaik van crazy chicks en ek laaik van party tricks

Ek laaik van VIP want daar's die drinks' verniet

Ek laaik van party met n dop in altwee hanne

Met my sonbril op en met n broek vol planne

 

Deurnag jol elke dag van die week

Soos john travolta dans as ek wil sexy wees

Ek laaik van party met die girls van graaf-reinette

En al die anner lekkebekke as hul brannas het

Ek laaik van jol

 

Ek laaik van jol jol jol jol

 

Lig die glas en maak hom vol vol vol vol

Want vanaand wil ek net dans dans dans dans

Ek wil party heelnag lank lank lank lank

 

Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa

Whoa whoa waar's die jol

 

Whoa whoa whoa oa

Whoa whoa hier's die jol

Ek laaik van meisies wat weet hoe om handstands te doen

Ek laaik van een shooter twee shooter op die vloer

Ek laaik van drie shooter vier shooter in jou moer

 

Nie as te besie want ek daai graag vas

En moreoggend voel ek niks vir babbelas

Ek laaik van jol

 

Ek laaik van jol jol jol jol

 

Lig die glas en maak hom vol vol vol vol

Want vanaand wil ek net dans dans dans dans

Ek wil party heelnag lank lank lank lank

 

Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa

Whoa whoa waar's die jol

 

Whoa whoa whoa oa

Whoa whoa hier's die jol

 

Whoa whoa whoa oa

Whoa whoa waar's die jol

 

Whoa whoa whoa oa

Whoa whoa hier's die jol

 

 

Whoa whoa whoa oa