收聽Nicholis Louw的My Hart Is aan die Brand歌詞歌曲

My Hart Is aan die Brand

Nicholis Louw2004年10月7日

My Hart Is aan die Brand 歌詞

My Hart Is aan die Brand - Nicholis Louw

Daar kom 'n tyd in elke man se lewe

Wat jy wil weet net waar die liefde lê

Dan kom daar 'n girl en sy draai jou drome om

En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand oor jou

Daar is 'n plan en daar is 'n rede

Maak net die beste van wat jy kry

Daar is nie 'n tyd nie die beste kom vanself

Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

Sit my af en sit my aan

Ek wil bly en ek wil gaan

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand oor jou

Ek kan my geluk nie glo

Ek was onder nou's ek bo

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

Sit my af en sit my aan

Ek wil bly en ek wil gaan

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand oor jou

Ek kan my geluk nie glo

Ek was onder nou's ek bo

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

Sit my af en sit my aan

Ek wil bly en ek wil gaan

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin

Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand oor jou

My hart is aan die brand

My hart is aan die brand

 

My hart is aan die brand oor jou