收聽Heintje Simons的Liefling bemin my (Remastered)歌詞歌曲

Liefling bemin my (Remastered)

Heintje Simons1976年10月21日

Liefling bemin my (Remastered) 歌詞

Liefling bemin my (Remastered) - Heintje Simons

Is jy nog lief vir my

Is daar nog plek vir my

Want met ons afskeid

Was my droom verby

Daar is geen mens soos jy

Geen mens so mooi soos jy

Ek vra jou handjie

Hou dit aan my sy

Liefling bemin my

Waarom verlaat jy my

Want net my drome

Stil my verlange

Diep in ons harte

Bly ons geliefdes

Niks kan ons liefde keer nie

Dis liefde vir twee

Was daar 'n ander een

Wat jou van my wou neem

Hoor my net eenmaal

Ek was so alleen

Ek kan nie langer meer

Liefling bemin my weer

Net met jou liefde

Kan ek voortbestaan

Liefling bemin my

Waarom verlaat jy my

Want net my drome

Stil my verlange

Diep in ons harte

Bly ons geliefdes

Niks kan ons liefde keer nie

Dis liefde vir twee

Liefling bemin my

Waarom verlaat jy my

Want net my drome

Stil my verlange

Diep in ons harte

Bly ons geliefdes

Niks kan ons liefde keer nie

 

Dis liefde vir twee