收聽Foto Na Dans的Vergeet Van My歌詞歌曲

Vergeet Van My

Foto Na Dans2008年7月1日

Vergeet Van My 歌詞

Vergeet Van My - Foto Na Dans

Vergeet van my

 

En volg die roetes van desember

 

Vergeet van my

 

En luister saggies

 

Daar's iets wat jou nooit sal belemmer

 

Vergeet van jou gedagtes en volg die rooskleur lig

 

Verveel die ligte mense

 

Daar's skadu op jou rug

Op jou rug

Die seisoen verwag jou soetste

 

En die blare waai jou terug

 

Met die donker skadu sonskyn

 

Volg jou tree die mooiste brug

Tree die mooiste brug

 

Deur roetes reëlings ruite

 

Verken die res jou spoor

 

En die song van leë woorde

 

Word verkrag deur die gehoor

 

Dis 'n dans van die kalender

Met ritme sonder klank

 

En die klank van roos

Desember is te sag vir ver te lank

 

Vergeet van my

 

En volg die roetes van desember

 

Vergeet van my

 

En luister saggies

 

Daar's iets wat jou nooit sal belemmer

 

Vergeet van my

 

En volg die roetes van desember

 

Vergeet van my

 

En luister saggies

 

 

Daar's iets wat jou nooit sal belemmer