收聽DJ Ossewa的Hey Mamma歌詞歌曲

Hey Mamma

DJ Ossewa2015年1月1日

Hey Mamma 歌詞

Hey Mamma - DJ Ossewa

Ek sien haar staan in die supermark

Sy lyk so mooi voor die groenterak

Sy is n mamma maar is steeds die lyf

En as sy haar hande deur haar hare vryf

Dan dink ek hey mamma

Soek jy dalk n jonger pappa

Ek wens jy was my mamma

As jy vir my loer

En ek dink hey mamma

Soek jy dalk n jonger pappa

Ek wens jy was my mamma

Sal jy my ontvoer vanaand

Stap toe nader en ek sê hi

Hi hi hi

Sy glimlag vriendelik en groet net bye

Net bye net bye net bye

Miskien moet ek maar weer probeer

En voordat ek myself kon keer

Toe sê ek hey mamma

Soek jy dalk n jonger pappa

Ek wens jy was my mamma

As jy vir my loer

Toe sê ek hey mamma

Soek jy dalk n jonger pappa

Ek wens jy was my mamma

Sal jy my ontvoer vanaand

Ekwens ek was vanaand by jou jou

Sal my arms om jou vou vou

Jy's die perfekte 10 uit 10 10

En as ek jou net weer kon sien

Sou ek sê hey mamma

Soek jy dalk n jonger pappa

Ek wens jy was my mamma

As jy vir my loer

Sou ek sê hey mamma

Soek jy dalk n jonger pappa

Ek wens jy was my mamma

Sal jy my ontvoer vanaand vanaand

Hey mamma

Hey mamma

Hey mamma

Hey mamma

Hey mamma

Hey mamma

Hey mamma

Hey mamma

 

Hey