Listen to Stukkie Van Jou Hart song with lyrics from Arno Jordaan

Stukkie Van Jou Hart

Arno Jordaan10 Jun 2010

Lyrics

Gee my ’n stukkie van jou hart, hart, hart

Ek wil dit vir my vat, vat, vat

Ek wil ’n briefie skryf oor al my planne met jou lyf

Kom hou my stywer vas

Ek wil jou net die heeltyd vashou

Die heeltyd vashou

Ek wil jou net teen my voel

Ek wil jou net die heeltyd wegsteek

Die heeltyd wegsteek

As jy weet wat ek bedoel

Jy gee my net, jy gee my net

Net ’n bietjie van, net 'n bietjie van jou

So weet maar net, so weet maar

Dat ek baie van jou hou

Gee my ’n stukkie van jou hart, hart, hart

Ek wil dit vir my vat, vat, vat

Ek wil ’n briefie skryf oor al my planne met jou lyf

Kom hou my stywer vas

Gee my ’n stukkie van jou hart, hart, hart

Ek wil dit vir my vat, vat, vat

Ek wil ’n briefie skryf oor al my planne met jou lyf

Kom hou my stywer vas

Ek wil jou net die heeltyd dophou

Die heeltyd dophou

Ag, jy weet wat ek bedoel

Ek wil net ’n bietjie aan jou vasklou

So jy weet wat jy moet doen

Jy gee my net, jy gee my net

Net ’n bietjie van, net ’n bietjie van jou

So weet maar net, so weet maar

Dat ek baie van jou hou

Gee my ’n stukkie van jou hart, hart, hart

Ek wil dit vir my vat, vat, vat

Ek wil ’n briefie skryf oor al my planne met jou lyf

Kom hou my stywer vas

Gee my ’n stukkie van jou hart, hart, hart

Ek wil dit vir my vat, vat, vat

Ek wil ’n briefie skryf oor al my planne met jou lyf

Kom hou my stywer vas

Gee

My

Nou

’n Stukkie van jou

Hart

Gou

Gee my ’n stukkie van jou hart

***Lyrics are from third-parties***