Listen to Neem My Op Vlerke song with lyrics from Anneli Van Rooyen

Neem My Op Vlerke

Anneli Van Rooyen28 Sep 2009

Neem My Op Vlerke Lyrics

Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen

Jy sien die wêreld deur kinders se oë

Hoef nie aan ander se twyfels te glo

Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan

 

Jy is die laggende boog wat bly swewe

Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe

Op trappe van lug loop jy sag

Jou asem 'n

Wolk

 

Stil soos die nag

 

Neem my op vlerke engel ek wil soos jy

 

Op duisend reënboë dans net soos jy

 

Neem my op vlerke engel laat my verstaan

 

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

 

Vanuit die poorte van jou wolkkastele

Kom jy en waak oor die mense se treë

Gestuur met beloftes verby ruimte

En tyd

 

Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge

Voel jy nie lus vir vandag en vir môre

Jy is die kneg van lewe van

Fasterwe en rus

 

Net soos jy is

 

Neem my op vlerke engel

Ek wil soos jy

 

Op duisend reënboë

Dans net soos jy

 

Neem my op vlerke engel

Laat my verstaan

 

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

 

Is ek alleen

 

Dan hoef ek net te vra

 

En jy sal kom

 

Jou vreugdesboodskap dra

Neem my op vlerke engel

Ek wil soos jy

 

Op duisend reënboë

Dans net soos jy

 

Neem my op vlerke engel

Laat my verstaan

 

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

 

 

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan