Listen to Soos Die Son song with lyrics from Riana Nel

Soos Die Son

Riana Nel31 May 2010

Soos Die Son Lyrics

Soos die maande aanstap tussen jou en my

Is ons al twee weer alleen

Soos ons twyfel oor die gemaakte keuses

Sit ons twee weer en ween

En is daar net een vir jou

En is daar net een vir my

Is daar net een ware liefde

Wat vir altyd sal bly

Soos die son

Wat nooit sal ophou skyn nie

En nooit nie sal verdwyn nie is

My liefde net vir jou

Soos die reën

Wat nooit sal ophou val nie

En nooit nie sal vervang nie is

My liefde net vir jou

Hoe laat gaan ’n mens

Wat jy liefde gehad het

Laat dit deur jou vingers val

En hoe red ’n mens wat jy reeds gebreek het

Deur te dink dit is al

Is daar net een vir jou

En is daar net een vir my

Is daar net een ware liefde

Wat vir altyd sal bly

Soos die son

Wat nooit sal ophou skyn nie

En nooit nie sal verdwyn nie is

My liefde net vir jou

Soos die reën

Wat nooit sal ophou val nie

En nooit nie sal vervang nie is

My liefde net vir jou

Wat ons gehad het

Sal ek onthou

Maar daar's nuwe hoop in my nou

Want daar is een

Wat by my pas

Soos die son

Wat nooit sal ophou skyn nie

En nooit nie sal verdwyn nie is

My liefde net vir jou

Soos die reën

Wat nooit sal ophou val nie

En nooit nie sal vervang nie

Is my liefde net vir jou

(Wat nooit sal ophou skyn nie)

En nooit nie sal verdwyn nie is

My liefde net vir jou

(My liefde net vir jou)

Soos die reën

Wat nooit sal ophou val nie

En nooit nie kan vervang nie is

My liefde net vir jou

Is my liefde net vir jou

Ah ha

 

My liefde net vir jou

Ah ha

 

***Lyrics are from third-parties***

Comments for Soos Die Son

No comments yet. Be the first to comment!