Listen to Dans song with lyrics from Riana Nel

Dans

Riana Nel31 May 2010

Dans Lyrics

Te veel keer het ek jou hart geweier

Want dit alles klink te

Goed om waar te wees

Maar vanaand staan ek

Hier in jou arms

Met die dansvloer oop vir jou en my

En ek sê vou jou hande om my wange

En soen my op my lippe

Hou my vas hou my tog net vas

Dit bewe hier binne my

Die pad is onbekend maar saam met jou

Saam met jou sal ek dit dans

Dit was ’n warm somersaand

Toe jy my hand vat

En op jou regterknie vir

My antwoord vra

Ek wou nie regtig huil nie

Maar ek het

En met jou sagte woorde

Het jy my kom red

En ek sê vou jou hande om my wange

En soen my op my lippe

Hou my vas hou my tog net vas

Want dit bewe hier binne my

Die pad is onbekend maar saam met jou

Saam met jou sal ek dit dans

Ek gee alles wat ek is

Net om een met jou te wees

Tot die dood ons skei en

Vou jou hande om my wange

En soen my op my lippe

Hou my vas hou my tog net vas

Dit bewe hier binne my

Die pad is onbekend maar saam met jou

Saam met jou sal ek dit dans

So vou jou hande om my wange

En soen my op my lippe

Hou my vas hou my tog net vas

Want dit bewe hier binne my

Die pad is onbekend maar saam met jou

Saam met jou sal ek dit dans

Saam met jou saam met jou sal ek dit dans

 

 

***Lyrics are from third-parties***

Comments for Dans (8)

default user img
Janine Odendaal

Jonine

default user img
Lucy Read

default user img
Walter Lamb

😘

❤️ ~Mooiste woorde~❤️

default user img
Ilse De Wet

ek soek bactrack van di song of kareoke version

default user img
niella

amazing song❤ dq

default user img
Anushca

beste song ja moenie hom sing as jy nie eers die worde ken nie gaan luister na van die KINDERS

default user img
Stephanus Marx

Ok

beste song xxx

default user img
Millanie Van Rooyen

beste song xxx