Listen to Tyd Om Te Lewe song with lyrics from Riana Nel

Tyd Om Te Lewe

Riana Nel31 May 2010

Tyd Om Te Lewe Lyrics

Ek was verras

Toe jy hier langs my stilhou

Jy weet net waar om my te kry

Jy sê ek moet klim en vashou

Ek sou nie wou agterbly

Ek vou my arms om jou middel

Hoe het ons so gesukkel

Om bymekaar uit te kom

Want dis tyd om te lewe

Vandag is môre se gister

Dis okay om te bewe

Die onbekende roep my na

Ek sal moet wag om te wen

Want tyd staan nie vir niemand stil nie

En daar's nêrens in die wêreld waar ek

Eerder sou wou wees as saam met jou nie

As hier saam met jou

Ek voel die wind waai

Woes hier deur my hare

Ek soek jou al vir jare

Dis tyd om ’n kans te vat

Jy klim binne in my hart

Geen tyd om met myself te stry nie

So sal niemand liefde kry nie

Is ek bedoel vir jou?

Want dit is tyd om te lewe

Vandag is môre se gister

Dis okay om te bewe

Die onbekende roep my na

Ek sal moet wag om te wen

Want tyd staan nie vir niemand stil nie

En daar's nêrens in die wêreld waar ek

Eerder sou wou wees as saam met jou nie

Waar was jy al hierdie jare?

Ek hou my asem op vir jou en my

By jou wil ek wees

Want dis tyd om te lewe

Vandag is môre se gister

Dis okay om te bewe

Die onbekende roep my na

Ek sal moet wag om te wen

Want tyd staan nie vir niemand stil nie

En daar's nêrens in die wêreld waar ek

Eerder sou wou wees as saam met jou

As hier saam met jou

Sal moet wag om te wen

Want tyd staan nie vir niemand stil nie

En daar's nêrens in die wêreld waar ek

Eerder sou wou wees as saam met jou nie

As hier saam met jou

 

***Lyrics are from third-parties***

Comments for Tyd Om Te Lewe (2)

default user img
Maryna

💜💜💜

default user img
Zara

Amazing