Listen to Bittersoet van Liefde song with lyrics from Andriette

Bittersoet van Liefde

Andriette31 Jul 2015

Bittersoet van Liefde Lyrics

Als is net vir ons geleen

Die dag

Die somer en die reën geleen

Als is net geleen

As die dag moet kom dat jy moet gaan

Net soos die son, die wind en die maan

En ek alleen bly staan

Ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los

In die naam van liefde

Jou nuwe begin, begin my einde

Laat ek jou in liefde los

Al loop my trane

Jou nuwe begin, begin my einde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Bittersoet, dis die bittersoet

Van liefde

Kom ons vat vandag vir my en jou

Wat ek naby my kan hou

As dit tyd word vir onthou

As ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los

In die naam van liefde

Jou nuwe begin, begin my einde

Laat ek jou in liefde los

Al loop my trane

Jou nuwe begin, begin my einde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

As ek kyk hoe jy moet gaan

As ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los

In die naam van liefde

Jou nuwe begin, begin my einde

Laat ek jou in liefde los

Al loop my trane

Jou nuwe begin, begin my einde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

 

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Comments for Bittersoet van Liefde (3)

Vernon Gerber
Vernon Gerber

Baie mooi woorde🤗🌹

rozaan
rozaan

jyt n unieke pragtige stem. jy mag sing

Annie
Annie

Jou stem is baie mooi en ek hou baie van die liedjie.