Listen to Prentjies song with lyrics from Dans Dans Lisa

Prentjies

Dans Dans Lisa1 Dec 2010

Prentjies Lyrics

Prentjies - Dans Dans Lisa

Written by:Meiring/Bosch

Ek kies

Ek kies om dit nie te glo nie

Maar my gedagtes wil nie hoor nie

Die prentjies hardloop weg met my

 

Ek kies

Ek kies maar dis nie my besluit nie

Ek probeer maar ek kan nie hier uit nie

Die prentjies hardloop weg met my

Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie

Want die prentjies raak lelik

Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie

 

Want

Die prentjies raak lelik

Die prentjies raak lelik

En ek wens ek kon myself keer

Ek wil myself keer

My verbeelding is my grootste vyand

 

Die prentjies raak lelik

Die prentjies raak lelik

En ek wens ek kon myself keer

Ek wil myself keer

My verbeelding is my grootste vyand

 

Ek sien

Maar sien is nie altyd glo nie

Glo my jy wil nie hoor nie

My gedagtes is te veel vir my

 

Dis nie

Dis nie wat jy bedoel nie

Maar dis nie h** die prentjies voel nie

Hierdie prentjies raak te veel vir my

Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie

Want die prentjies raak lelik

Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie

 

Want

Die prentjies raak lelik

Die prentjies raak lelik

En ek wens ek kon myself keer

Ek wil myself keer

My verbeelding is my grootste vyand

 

Die prentjies raak lelik

Die prentjies raak lelik

En ek wens ek kon myself keer

Ek wil myself keer

My verbeelding is my grootste vyand

 

Ek is vry om te dink wat ek wil

Maar my kop volg sy eie wil

Ek is vry om te dink wat ek wil

Maar my kop volg sy eie wil

Ek wil net aan beweeg

Ek wil net aan beweeg

Ek wil net aan beweeg

 

Die prentjies raak lelik

Die prentjies raak lelik

En ek wens ek kon myself keer

Ek wil myself keer

My verbeelding is my grootste vyand

 

Die prentjies raak lelik

Die prentjies raak lelik

En ek wens ek kon myself keer

Ek wil myself keer

My verbeelding is my grootste vyand

 

 

My verbeelding is my grootste vyand