ดาวน์โหลดและฟังเพลง Maar as Jy Weg Moet Gaan พร้อมเนื้อเพลงจาก Ray Dylan

ฟังเพลงMaar as Jy Weg Moet Gaan

Ray Dylan, Monique17 มี.ค. 2017

เนื้อเพลง Maar as Jy Weg Moet Gaan

Maar as Jy Weg Moet Gaan - Ray Dylan/Monique

Written by:Jacobus Veerman/Johannes Keizer/Johannes Tuyp/Niel Schoombee

Jy hoef my nie te sê ek weet hoe jy voel

 

Ek glo jy leef jou lewe soos jy binne jou voel

 

En ek verstaan die dag sal kom maar tog is ek bang

 

Hoe dit voel as jy moet gaan

 

Maar as jy weg moet gaan

 

Dan hou ek jou nie langer vas

 

Vlieg weg op jou lewensvlug

 

Dalk kom jy eendag trug

 

Ek weet dat jy moet gaan

 

En jy kan nie meer langer bly

 

Miskien is dit beter so vir jou en vir my

 

Daar was dan soveel twyfel nou is daar net spyt

 

My gedagtes maak my klaar van onsekerheid

 

Ek weet dis tyd dat jy moet gaan

 

Maar my hart breuk binne my om dit sonder jou te begin

 

Maar as jy weg moet gaan

 

Dan hou ek jou nie langer vas

 

Vlieg weg op jou lewensvlug

 

Dalk kom jy eendag trug

 

Ek weet dat jy moet gaan

 

En jy kan nie meer langer bly

 

Miskien is dit beter so vir jou en vir my

 

Dis lank nog nie te laat nie sal jy my onthou

 

Want my deur sal altyd oopstaan net vir jou

 

Maar as jy weg moet gaan

 

Dan hou ek jou nie langer vas

 

Vlieg weg op jou lewensvlug

 

Dalk kom jy eendag trug

 

Ek weet dat jy moet gaan

 

En jy kan nie meer langer bly

 

 

Miskien is dit beter so vir jou en vir my

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

ฟังเพลง Maar as Jy Weg Moet Gaan โดย Ray Dylan ด้วย JOOX Application. ผลงานจาก Ray Dylan, และ Monique, Maar as Jy Weg Moet Gaan เปิดตัวเมื่อวันที่ 17 มี.ค. 2017 ฟังเพลงได้ทุกที่ หรือรับชมมิวสิควิดีโอ คุณสามารถอ่านเนื้อเพลง Maar as Jy Weg Moet Gaan ได้ที่นี่เพื่อประสบการณ์การฟังเพลงที่ดีที่สุด ดาวน์โหลด JOOX Application และฟังเพลง Maar as Jy Weg Moet Gaan ออนไลน์ได้ทันที

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Maar as Jy Weg Moet Gaan (โดย Ray Dylan), Maar as Jy Weg Moet Gaan, Maar as Jy Weg Moet Gaan มิวสิควีดีโอ, Maar as Jy Weg Moet Gaan เนื้อเพลง, Ray Dylan เพลง