ดาวน์โหลดและฟังเพลง Droomland พร้อมเนื้อเพลงจาก Adam

ฟังเพลงDroomland

Adam3 ก.ย. 2012

เนื้อเพลง Droomland

Droomland - Adam

Written by:R. Hugo

 

Die trane van verlange brand so seer

 

As ek droom van jou

 

Sal dit dan beter wees

 

Want sonder jou is die lewe deurmekaar

 

So ek maak my oë toe en droom ek kry jou daar

 

Op ons wolk draai ons in die ronte

 

Hou my vas genees my wonde

Ooooo

 

Droomland

 

Op ons wolk draai ons in die ronte

 

Hou my vas genees my wonde

Ooooo

Droomland

 

Onthou jy nog toe jy nog myne was

 

Toe ons wereld nog perfek in droomland pas

 

Droom jy soms n bietjie ook van my

 

Dat ek en jy mekaar in droomland kry

 

Op ons wolk draai ons in die ronte

Hou my vas genees my wonde

Ooooo

Droomland

 

Op ons wolk draai ons in die ronte

Hou my vas genees my wonde

Ooooo

Droomland

 

Sien jy nou wat ek vir jou wil wys

 

As ons droom

 

Perfek in ons huis

 

Op ons wolk draai ons in die ronte

Hou my vas genees my wonde

Ooooo

 

Droomland

 

Op ons wolk draai ons in die ronte

Hou my vas genees my wonde

Ooooo

Droomland

 

Op ons wolk draai ons in die ronte

Hou my vas genees my wonde

Ooooo

 

Droomland

 

Op ons wolk draai ons in die ronte

Hou my vas genees my wonde

Ooooo

Droomland

 

 

Die trane van verlange brand so seer

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Droomland จาก Adam ปล่อยเมื่อวันที่ 3 ก.ย. 2012. ฟังเพลง Droomland พร้อมทั้งเนื้อเพลงโดย Adam. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Droomland และ ดูมิวสิควีดีโอเพลง Droomland แบบ online ได้ทันที!

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Droomland (โดย Adam), Droomland, Droomland มิวสิควีดีโอ, Droomland เนื้อเพลง, Adam เพลง