ดาวน์โหลดและฟังเพลง Praat Met My พร้อมเนื้อเพลงจาก Nicholis Louw

ฟังเพลงPraat Met My

Nicholis Louw7 ต.ค. 2004

เนื้อเพลง Praat Met My

Praat Met My - Nicholis Louw

Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan

 

Alles het verander toe jy voor my kom staan

 

En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou

 

Maar nou moet jy onthou

Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan

 

Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan

 

As jy my roep is ek daar

 

ons loop die pad mos saam

Al wat ek vra is praat met my

 

Praat met my ek wil jou verstaan

Praat met my sê as iets jou pla

Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie

Sê vir my sê my waar jy staan

 

Jy kry nie soms die

kaarte wat jy so graag wil hê

 

En jou trane kom dan

later wat gaan jou hart dan sê

 

En blindelings probeer jy dan

om jou hartseer weg te steek

 

Jou hart wil breek praat met my

 

Praat met my ek wil jou verstaan

 

Praat met my sê as iets jou pla

Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie

Sê vir my sê my waar jy staan

Waarvoor is ek daar as jy

nie in my kan vertrou

 

Weet jy hoe verkeerd

dit is vir die liefde wat ons bou

Is jy in of is jy uit besluit

dit nou besluit dit nou

Besluit dit nou

 

Besluit dit nou

 

Praat met my ek wil jou verstaan

Praat met my sê as iets jou pla

 

Praat met my Praat met my

Sê vir my sê my waar jy staan

 

Praat met my ek wil jou verstaan

Praat met my sê as iets jou pla

Praat met my Praat met my

Sê vir my sê my waar jy staan

 

 

Sê vir my sê my waar jy staan

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Praat Met My ได้ถูกปล่อยออกมาเมื่อ 7 ต.ค. 2004. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Praat Met My, รับชมมิวสิควิดีโอ, ฟังเพลงออนไลน์ และอ่านเนื้อเพลงออนไลน์ได้ทันที Praat Met My จาก Nicholis Louw ฟังเพลง Praat Met My และสนุกสนานไปกับเสียงเพลงได้ทุกที่ทุกเวลา

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Praat Met My (โดย Nicholis Louw), Praat Met My, Praat Met My มิวสิควีดีโอ, Praat Met My เนื้อเพลง, Nicholis Louw เพลง