ดาวน์โหลดและฟังเพลง Die Lyn พร้อมเนื้อเพลงจาก Elandré

ฟังเพลงDie Lyn

Elandré1 ก.ย. 2017

เนื้อเพลง Die Lyn

Die Lyn - Elandré

Lyrics by:Elandré Schwartz

Composed by:Elandré Schwartz

Produced by:Dirk van Niekerk

Palmboom skadus lê op woorde

Alkohol in die lug

So sit die driveway op ry kry alles

Kleur in 'n plek buite die lyne

Welkom by die land van verlate lewe

Welkom by gister se reën

Hier drink ons whiskey sonder water

Los alles vir later

Los alles op die Lyn

Jy sê alles is nog dieselfde

Wat jy gelos het vat jy saam

Waar is jou ma en pa weet hulle jy is hier

Of is dit te vroeg om te vra

Welkom by die land van verlate lewe

Welkom by gister se reën

Hier drink ons whiskey sonder water

Los alles vir later

Los alles op die Lyn

Bly net eenkant in jou baan

Hoekom lyk jy nou so skaam

Kry jou sente bymekaar

Rook soos wat jy eenkant staan

Bly net eenkant in jou baan

Hoekom lyk jy nou so skaam

Kry jou sente bymekaar

Rook soos wat jy eenkant staan

Welkom by die land van verlate lewe

Welkom by gister se reën

Hier drink ons whiskey sonder water

Los alles vir later

Los alles op die Lyn

Welkom by die land van verlate lewe

Welkom by gister se reën

Hier drink ons whiskey sonder water

Los alles vir later

 

Los alles op die Lyn

เกี่ยวกับเพลงนี้ :

Die Lyn จาก Elandré ปล่อยเมื่อวันที่ 1 ก.ย. 2017. ฟังเพลง Die Lyn พร้อมทั้งเนื้อเพลงโดย Elandré. ดาวน์โหลด JOOX Application เพื่อฟังเพลง Die Lyn และ ดูมิวสิควีดีโอเพลง Die Lyn แบบ online ได้ทันที!

Tags ที่เกี่ยวข้อง :

Die Lyn (โดย Elandré), Die Lyn, Die Lyn มิวสิควีดีโอ, Die Lyn เนื้อเพลง, Elandré เพลง