Listen to 17 Shots song with lyrics from Christia Visser

17 Shots

Christia Visser28 Mar 2019

Lyrics

Vir my duiwels op Muizenberg se strand

Vir bedrog want sy oorspee haar hand

Vir die draaie wat my rolmodel nou ry

Vir die skade waar angstigheid my lei

Vir die kere wat ek oorgee aan my lyf

Te veel dink met n pen wat nie vir skryf

Vir die leuens wat ek myself maak glo as ek vergeet my huis is bo

17 shots

Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie

17 shots

Om en om en om die rondte is weer op my

Slaan hom weg slaan hom weg

Gooi hom terug gooi hom terug

Laat hy val cheers vir eers

Drink drink drink drink 17 shots

Om myself te vind

Vir my hart wat op n drip moet gaan le

Vir die dinge wat ek wil maar nooit sal sê

Vir insecurities ontspoel vir my siel wat way te veel wil voel

Vir die spasie tussen liefde en geluk

Vir die blomme wat sal doodgaan as ek pluk

Vir die toekoms die verlede en die

Nou en vir alles wat ek eendag gaan berou

17 shots

Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie

17 shots

Om en om en om die rondte is weer op my

Slaan hom weg slaan hom weg

Gooi hom terug gooi hom terug

Laat hy val cheers vir eers

Drink drink drink 17 shots

Om myself te vind

Vir nou vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek

Vir nou vir nou sal ek doen net wat ek wil

Vir nou vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek

Vir nou vir nou sal ek glo net wat ek moet

17 shots

Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie

17 shots

Om en om en om die rondte is weer op my

17 shots

Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie

17 shots

Om en om en om die rondte is weer op my

Slaan hom weg slaan hom weg

Gooi hom terug gooi hom terug

Laat hy val cheers vir eers

Drink drink drink 17 shots

Om myself te vind

Om myself te vind

Om myself te vind

 

 

 

***Lyrics are from third-parties***