Listen to Woorde Uit Jou Mond song with lyrics from Elandré Schwartz

Woorde Uit Jou Mond

Elandré Schwartz19 Apr 2019

Lyrics

 

 

Ek wil jou voel, Net vir jou voel

Tussen bougainvillas wil ek jou soen

Ek en jy

Jy, ek, ons

Jy drink sjampanje met jou handdoek op jou kop

Ek kani ophou, ek hou my oe op jou

Jou

Daar's hierdie dinge wat jy doen, jy hou my aandag

Maar ek dink ek beplan nou al ons grootdag

Maar ek sal uit hou

Ek soek dan net jou

Speel is vir kinders, dink dis tyd dat ons ons groot hou

Ek kry dit in jou woorde

Die woorde uit jou mond

Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond

Ek's dalk n bietjie haastig en glad nie afgerond

Maar ek hang aan die woorde

Die woorde uit jou mond

Jy het al lankal hierdie harde hart gevat

En tussen skare, ek voel jys daar jy praat met my

Sal ek einde kry?

Daar's hierdie dinge wat jy doen, jy hou my aandag

Maar ek dink ek beplan nou al ons grootdag

Maar ek sal uit hou

Ek soek dan net jou

Speel is vir kinders, dink dis tyd dat ons ons groot hou

Ek kry dit in jou woorde

Die woorde uit jou mond

Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond

Ek's dalk n bietjie haastig en glad nie afgerond

Maar ek hang aan die woorde

Die woorde uit jou mond

So ek loop deur die nag,

Met die ligte teen die paaie, daar is iets wat nie kan wag

Dalk my hande deur jou hare

Sien jy soek nog na die regte plek

Eks net n jong warm hand, kom sit jou hande om my nek

Ek kry dit in jou woorde

Die woorde uit jou mond

Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond

Ek's dalk n bietjie haastig en glad nie afgerond

Maar ek hang aan die woorde

Die woorde uit jou mond

 

***Lyrics are from third-parties***