Listen to Ek Val vir Jou song with lyrics from Monique

Ek Val vir Jou

Monique8 Oct 2015

Lyrics

Ek Val vir Jou - Monique

Written by:Anna-Karima Holm/Ari Lehtonen/Marko Reijosen/Annie Kratz-Guta/Niel Schoombee

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

 

Ek val vir jou

Ek voel paniekerig benoundheid wat ek glad nie regtig werklik ken

My wê reld tuimel rond

Ek kyk of ek jou hart vir my kan wen

Ek kan nie keer k k keer

Dis alles wat ek in my voel

Ek veg beveg tussen my hart ek wys jou weg

Ek wil my lewe voluit leef

Tokkel op my sad key

Ek wil die passie voel en alles leef

Dis alles net n fantacy

Ek wil my lewe voluit leef

Dis my reality

Dit gooi my rond en bond dag en nag

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

 

Ek kan dit nie glo nie

 

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

 

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

 

Ek is op n krietiese miessie met al my drome in jou hand

Net soos n rower op n skip soek ek daai skat diep in die sand

Ek is histeries geneties is my hart altyd vol

Dis nie n droom nie dis die werklikheid en dis hoe ek rol

 

Ek wil my lewe voluit leef

Tokkel op my sad key

Ek wil die passie voel en alles weet

Dis alles net n fantacy

Ek wil my lewe voluit leef

Dis my reality

Dit gooi my rond en bond dag en nag

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

 

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

 

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

 

Ek struikel ek struikel

Check dit uit

Ek kan dit nie glo nie

Snotkop

Ek struikel

Ek struikel nou

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

 

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

 

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel

 

Ek kan dit nie glo nie

Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

 

***Lyrics are from third-parties***