Listen to Jy Stel My Teleur song with lyrics from Die Heuwels Fantasties

Jy Stel My Teleur

Die Heuwels Fantasties17 Sep 2019

Lyrics

So ek hoop jy het die tyd van jou lewe gehad

Ek hoop jy't die beste van al jou tyd hier gemaak

Daar's 'n foto in my laai van toe ons 18 was

Net nog 'n rat in die masjien

Been en proteïen

Mekaar vermoor en weer opgestaan

Jy's seker mal as jy dink ware liefde bestaan

Ongeduldig en naïef

Jy's hardkoppig en ek het so lief

Jy stel my teleur

Jy laat my in die steek

Keer op keer

Ek verwag soveel meer van jou

Maar jy stel my teleur

So as dit nou is hoe ek voel

Voel ek dalk nou wat jy ook voel?

Dit het so reg gevoel

Was verkeerd gewees

Net nog 'n oop boek toets

Waarvoor ek meer moes leer

Jy's nie presies wat ek beplan het nie

Toe nie so slim soos wat ek gedink het nie

Daar is niks om hier te sien nie

Nie tyd om bang te wees nie

Want ons almal bloei dieselfde kleur

Jy stel my teleur

Jy laat my in die steek

Keer op keer

Ek verwag soveel meer van jou

Maar jy stel my teleur

Jy stel my teleur

Jy laat my in die steek

Keer op keer

Jy stel my teleur

Jy stel my teleur

Jy laat my in die steek

Keer op keer

Ek verwag soveel meer van jou

Maar jy stel my teleur

 

 

 

***Lyrics are from third-parties***