Listen to Die Heelal (feat. Early B) song with lyrics from Janie Bay

Die Heelal (feat. Early B)

Janie Bay, Early B11 Oct 2019

Lyrics

Jou by ‘n show ontmoet

Rooi wyn in my bloed

My bene bewe

Wonder in jou oë

In jou oë

 

Van dae na weke

Onder die maan

Ons maak mekaar se

Sinne klaar

Soveel meer geraak

 

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Na als wat gebeur het nie

Na als wat ons deur is nie

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Nie vriende of verliefdes

Dis wat ons gekies het

As jy aan my raak

Weet ek dis waar

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Ek en jy

Ons en die heelal

 

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

 

Ons het verdwaal

Mekaar vertel

Jou vasgehou

Ek kan onthou

Dis nou verby

Ons is okay

 

Gebruik jou hande

Jy maak als reg

Jou vuur brand

My twyfel weg

Jy maak als reg

 

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Na als wat gebeur het nie

Na als wat ons deur is nie

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Nie vriende of verliefdes

Dis wat ons gekies het

As jy aan my raak

Weet ek dis waar

(Te mooi vir woorde)

(Te mooi vir woorde)

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Ek en jy

Ons en die heelal

 

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

 

Jy kan my nie blame nie

Moet ook nie maak soos jy weet nie

As ons flop wil ek nie jou sien of van jou weet nie

I love hard, so break-ups maak seer hier

Vertroue is ‘n gips vir my hart moet dit nie breek nie

Want dit recover nog van ‘n ontevrede verlede van al my ekse flops

Ek is op ‘n pos as n ou ek doenit leka mos

Ken dit ook baby girl jy weet ons kan for life mos so leka blok

So baba se maar vir my

Want ek en djy loop mos die lange lyn

Ons sal nooit kan net brasse bly

So kyk hie, ons moet vry tot laat verstaan jy my

Ons moet dit maak werk tussen ek en jy

Maak my lewe leka djy

Als van jou so reg vir my

Chise ek is uit, dankie Janie Bay

 

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Na als wat gebeur het nie

Na als wat ons deur is nie

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Nie vriende of verliefdes

Dis wat ons gekies het

As jy aan my raak

Weet ek dis waar

(Te mooi vir woorde)

(Te mooi vir woorde)

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Ek en jy

Ons en die heelal

 

 

 

***Lyrics are from third-parties***