Listen to Ek weet al lankal song with lyrics from Bobby Van Jaarsveld

Ek weet al lankal

Bobby Van Jaarsveld, Demi Lee Moore1 Nov 2019

Lyrics

Word wakker elke oggend met 'n brief hier in my kop,

Want daar is nie 'n naam of 'n terug adres op,

Gelos vir my in drome, gelos vir my deur jou.

 

Ek voel dit in jou kyke, ek hoor dit in jou stem,

Jy's heeltemal te beautiful om dit te

Wil ontken, daai brief is in my drome.

 

Jy, kyk hoe pas jou hart in my,

Ek weet dit al Lankal, ja ekke weet dat jy voel hoe makies in myne

Ek weet dit al lankal so lankal al

Lankal, dat jy daai brief wou skryf.

 

Word wakker elke oggend met 'n brief hier teen my deur,

Die handskrif bly dieselfde maar die Liefde

Alhoemeer, dis nie meer in my drome, dis nie meer in my kop.

 

Lewe is' n oog wink en dan is dit verby,

Dis min dat mens jou hart se middel in 'n ander

Kry, daai brief is in my drome, ja elke een by my.

 

Jy, kyk hoe pas jou hart in my,

Ek weet dit al Lankal, ja ekke weet dat jy voel hoe makies in myne

Ek weet dit al lankal so lankal al lankal

 

Dis meer as wat ons ooit sal weet, te veel vir een net plek vir twee

Belowe ek sal alles gee vir jou 'n lang so briefie stuur

 

Ditto

Jy, kyk hoe pas jou hart in my,

Ek weet dit al Lankal, ja ekke weet dat jy voel hoe makies in myne

Ek weet dit al lankal so lankal al

Lankal, dat jy daai brief wou skryf.

Ek weet dit al lankal so lankal al

Lankal, dat jy daai brief wou skryf.

 

 

 

***Lyrics are from third-parties***